Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Leibbrandt, R Geen Genade biografie
Robey Leibbrandt vertel van sy ervaringe, as ter dood veroordeelde in stormagtige tye in die ideologiese stryd vir ‘n wit Suid-Afrika in die vroee 1900’s.
[Bienedell Uitgewers sonder s.j. [1993] uitgawe.211p.
Toestand: hardeband, stofomslag, geringe ouderdomsvergeling en slytasie naam en boodskap van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.