Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, Voortrekkerpers, Johannesburg. 1941
Sagteband
Toestand: goed (paar skaafmerke op dek en agterblad)
24 bladsye
Dr JFJ van Rensburg, Kommandant-generaal van die Ossewabrandwag se drie toesprake as hoof van die organisasie, en sy lewensbeskrywing word saamgevat in die brosjure. Die Ossewa Brandwag was n semi-militêre organisasie gebaseer op die doktrines van Nasionale sosialisme soos ingestel deur Hitler en die Nazis. Dit was gekant teen die deelname van Suid Afrika aan die kant van die Britse magte in die tweede wereld oorlog, en Generaal Smuts het die organisasie verbied vir sy pro-nazi aktiviteite tydens die oorlog.
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.