Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe,eerste druk gedruk deur die Afrikaanse-Pers Boekhandel in 1948 te Johannesburg.Boek is in puik toestand met die oorspronklike grys linneband en bruin stofomslag.Stofomslag met so effe slytasie aan die randjies maar nog amper puik.Abraham Jonker was die vader van die immergroen Ingrid Jonker.