| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Leierstryd: Die dramas rondom die uittrede van Pres. P.W. Botha. Hardeband sonder omslag in goeie toestand-eerste uitgawe, eerste druk 1990. Geskenk inskrywing op skutblad.
Broedertwis: Die verhaal van die 1982-skeuring in die Nasionale Party. Hardeband met omslag-1982 uitgawe.Omslag het verweer aan kante.