| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
270 pages, Hardcover
Ondanks alle pogings om die saak in der minne te skik, was die vertrouensbreuk tussen PW en sy kabinet onherstelbaar. Die uiteinde was dat hy in bitterheid sou bedank terwyl hy tot op die einde volgehou het dat die kwessie van vooraf goedkeuring van reise geen tegnikaliteit was nie, maar die essensie van vertroue tussen die Staatspresident en die ministers wat in sy kabinet dien.