Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die leierskap van pres. PW Botha was omstrede en na sy siekbed het hy die leierskap tuig neergele en was 'n verbitterde man. Dit alles word in hierdie boek onomwonde blootgelê. Foto's. |
Jaar | 1990 (Eerste Druk) |
Uitgewer | Tafelberg - Uitgewers |
Bladsye | 270 |
Toestand | Hardeband, geringe ouderdomslytasie en vergeling. Merke en in potloodmerke, ex-libri stempels. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.