R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Leila se huwelik is verby sy sell-by date. Sy het dit nie in haar om bek te hou en onderdanig te wees nie. Die ander saak wat swaar op haar gemoed lê, is die selfmoord van 'n intieme vriend, die beeldhouer Jerome. Hoe hou die selfmoordbrief wat hy vir haar agtergelaat het verband met die beeldegroep wat sy laaste werk was? Haar reis om antwoorde hierop te vind, lei haar deur Jerome se verwronge jeug - wat hy uiteindelik tog oorwin het - en dit loop deur die Uilhuis van Nieu-Bethesda en die mitologie. Maar simbole is nie genoeg om mense en hulle komplekse verhoudings te verstaan nie, besef sy. Só reis Leila na selfontdekking, na die besef dat dit nie die sterkste mens is wat oorleef nie maar die wyse en aanpasbare mens. En lig kan nie van buite af die hart ingebring word nie, die bron van lig is in die mens self, waar dit met die skadu versoen moet word.