Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders. Die stories en liedjies versterk die boodskap uit die Bybel dat God, ons en ons wereld baie lief het.
Lees met behulp van die kleurvolle illustrasies saam met jou kleuter oor die wonder van die skepping en belangrike Bybelse figure soos Noag, Moses en Dawid. Volg die verhaal van Jesus vanaf Sy geboorte tot met Sy opstanding. Die liedjies bevestig ook hoe Jesus mense gehelp het en van God se liefde geleer het.