Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | "Lem is n verhaal van ons land en sy mense wat in gewelddadige verhoudinge vasgevang raak - in n staatsgreep, in burgeroorlog, maar steeds gewoon probeer voortleef. Dit is 'n toekomsverhaal wat reeds plek-plek besig is om ontstellend waar te word." Lem is Haasbroek se eerste roman. |
Jaar | 1993 (Eerste Uitgawe) |
Uitgewer | Human en Rousseau Uitgewers (Eerste Uitgewers) |
Bladsye | 250 |
Toestand | Hardeband en stofomslag slegs geringe slytasie en ouderdomsvergeling, maar andersins in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.