Lendetaal - Hennie Aucamp

New
1 available
R110.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
614005707

2011 sagteband met 331 bladsye soos nuut.

In Lendetaal gee Hennie Aucamp sy perspektief op vrae rondom kwessies oor homoerotiek in die kunste en in die letterkunde. Onder die afdeling Kuns word daar gekyk na die manlike naakt in fotografie, die voorstelling van die jong seun in die kunste en hoe gay kunstenaars die lyntekening in die verkenning van erotiese sones ontgin.  Die afdeling Skrywers en individuele werke is 'n kort historiese oorsig van die hantering van homoseksualiteit in literatuur. Skrywers soos Stephen Spender, C. Louis Leipoldt, Christopher Isherwood en Edmund White word belig en daar word aandag gegee aan gay stereotipes soos die cowboy in die kortverhaal Brokeback Mountain. In Bloemlesings gee Aucamp onder andere 'n hipotetiese keur van gay verhale. Die laaste afdeling, Egodokumente, bespreek beroemde mense se dagboeke en daar word afskeid geneem van Lucas Malan.

More from this seller

View all
3 x Old Charlie Brown books - Charles M. Schultz
R95
Daniel Deronda - George Elliot
R65
Madam & Eve: Madams are from Mars, Maids are from Venus
R35
Nasionalisme en Kommunisme, Deel 3 - Dr.D.J.Kotze
R65
Add to cart

Recently viewed

Shoot A Handgun - Dave Arnold
R60

Similar products

Hongerblom- Hennie Aucamp
R35
R30 shipping
52% OFF
Enkelvlug - Hennie Aucamp
R100 R210
R30 shipping
Enkelvlug - Aucamp, Hennie
R180
Enkevlug-Hennie Aucamp
R55