Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lentelied: Vrydagmeisie & Wederomliefde
Vrydagmeisie
Chiara, enigste kind van 'n stinkryk pa, land platsak op 'n wildreservaat in die Klein Karoo. Selfaangestel en incognicto, want sy moet dringend geld verdien. Die eienaar van die wildplaas is Darian O'Connor, haar amper-verloofde se stief-ouboet en patriarg van die familie. Die een wat sê spring, en almal vra hoe hoog.
Wederomliefde
Sianka het skaars haar voete op Bosbaai gesit, of haar lewe word op sy kop gekeer. Nie net die ingewikkelde familievete nie, maar veral Hugo Durandt torring aan haar netjies beplande bestaan. Alles wat sy tot dusver geglo het, tuimel ineen.
Eerste uitgawe 2011 gepubliseer deur LAPA Uitgewers, Pretoria.
Toestand: Uitstekend, soos nuut.
Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm