Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Rousseau se biografie het in 1974 as Human & Rousseau se duisendste boek sedert 1959 verskyn. In dié pragtig geïllustreerde boek word 'n volledige hoofstuk van 33 bladsye gewy aan die vertel in breë trekke van Marais se lewensverhaal. In die boek word ook aandag geskenk aan sy navorsing oor en proefnemings met primate, termiete, slange, plante en droogtes.
Human & Rousseau ex biblioteek geillustreerde hardeband met stofomslag goed gebind, skoon wit bladsye, stofomslag het gebruik en meer as een skeur, 514 bladsye. Ligte gebruik op eerste skoon bladsy waar kaart verwyder is, biblioteekstempel. Bruin hardeband omslae is verweerd aan bokant van rugstrook en wys rakgebruik op rante (sien fotos).