Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is 'n raar versamelstuk, asook 'n baie oorspronklike geskenk vir jou man of seun of vriend.
Dit is Leon Schuster se "Waar en Wolhaar" radio program in die 1980's op CD. Die wat dit kan onthou sal weet.
Jy sal nie spyt wees nie, koop dit maar, almal sal dit baie geniet.
Wat is die prys van lekker lag vandag? Oral is net slegte nuus.
Die CD se toestand is uitstekend met geen krapmerkies nie.
Posgeld R50