Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die avonture wat die rooi ridder beleef het in sy stryd teen ongeregtigheid sal elke seun meevoer tot die dae toe elke man nog sy man moes staan teen die baie gevare wat gewag het - varal as dit ‘n man was wat gevaar gesoek het.
Nasionale Boekhandel 1969 2de druk 153 bladsye, goed gebind, inskripsie op 1ste bladsy, effens vergeling van bladsye. Stofomslag wys gebruik om rante.