Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Rooi boek nog in 'n puik toestand - Sonder Stofomslag - Engste fout wat ek sien is klein vorige eienaar se naam wat uitgetippex is. >>>
Na sy opspraakwekkende vierdie roman, Sewe dae by die Silbersteins wat in 1964 met die Hertzogprys vir prosa bekroon is, kom Etienne Leroux nou met n ewe boeiende roman. Een vir Azazel speel weer op die Welgevonden-landgoed van die Silbersteins, maar dit is agtien jaar na die gebeure van die vorige boek. Jock Silberstein se plaas is nou geskenk aann Stigting, hoewel die Silbersteins en hul skoonseun, Henry Silberstein-van Eeden, nog daar woon. Salome is oorlede na die geboorte van haar enigste kind, Adam Kadmon Silberstein, n reus en n idioot. n Meisie, Lila, word vermoor, en die hakkelende speursersant Demosthenes H. de Goede ondersoek die misdaad, begelei deur dr. Johns