Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag - 9de druk - 1974 - boek en omslag nog in goeie toestand - daar is wel van daai bruinerige kolletjies wat die Engelse vir een of ander vreemde rede "foxing" noem (en mens weet hoe lelik is hul in elk geval met die arme vossies).
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.