This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Emporium647

Similar products

Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer)
Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer) Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer)
Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer)
+4
Sold

Leserskring se LANGENHOVEN IN VOLKLEUR deur Leon Rousseau (Geredigeer)

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R150.00
R120.00
20% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
584402057
Illustrasies deur Angus McBride
260 Bladsye, Hardeband
n Diverse versameling van Langenhoven se prosa, gedigte en spreuke, met kleurillustrasies deur Angus McBride.
UIttreksel uit Voorwoord:
Baie jare lank loop ek al rond met die gedagte van n Langenhoven-huisboek of -volksboek: die beste van sy werk, met illustrasies in volle kleur. Ek het natuurlik, soos so baie duisende Afrikaanse kinders, grootgeword met die sestien bande van Langenhoven se Versamelde Werke in die huis.
As n mens vandag deur daardie versamelde werke blaai of lees, word jy getref deur baie dinge wat jou nie as kind opgeval het nie. Eerstens sy veelsydigheid, wat wel verbasend is. Hy het omtrent elke moontlike genre beproef, met Loeloeraai die eerste SF-verhaal in Afrikaans en Donker Spore waarskynlik die eerste speurverhaal. Sy toneelstukke is puik, sy spookstories grieselig, party grusaam. Sy folksy stories soos Sonde met die Bure lees vandag nog lekker en is tereg beroemd.
Met Brolloks en Bittergal het hy twee onvergeetlike booswigte in ons kinderliteratuur geskep. Maar as n mens dan al sestien bande moet deurploeg, soos Abraham H. de Vries dit op my versoek moes doen, besef jy ook hoeveel kaf daar by die korrels is. Dit sal my nie verbaas as menige Afrikaanse kind wat sonder leiding deur die Versamelde Werke probeer waad het, n weersin in veral Afrikaanse boeke ontwikkel het nog voor sy voorgeskrewe werke dit op skool vir hom kon doen nie. En dan die tekeninge wat Langenhoven vir sy eie werk gemaak het. Mens kan alleen maar sê brrr.
My ideaal was dan om net die beste uit Langenhoven te sif, die taal en styl te hersien en dit alles in een groot, heerlike boek te bundel, saam met die mooiste tekeninge waarop jy jou hand kon lê. Aan lg. vereiste, dink ek, beantwoord Angus McBride se pragtige illustrasies in kleur, terwyl die seleksie, hoewel dit krities was, nie tot n afskeperige bundeltjie gelei het nie.


Recently viewed

See more