Leserskring se Langenhoven in Volkleur Geredigeer deur Leon Rousseau, Geillustreer deur Angus McBrid Leserskring se Langenhoven in Volkleur Geredigeer deur Leon Rousseau, Geillustreer deur Angus McBrid
Leserskring se Langenhoven in Volkleur Geredigeer deur Leon Rousseau, Geillustreer deur Angus McBrid Leserskring se Langenhoven in Volkleur Geredigeer deur Leon Rousseau, Geillustreer deur Angus McBrid

Leserskring se Langenhoven in Volkleur Geredigeer deur Leon Rousseau, Geillustreer deur Angus McBrid

Secondhand 1 available
R200.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653282929

Langenhoven in Volkleur Leon Rousseau (redigeerder)

n Diverse versameling van Langenhoven se prosa, gedigte en spreuke, met kleurillustrasies deur Angus McBride.

UIttreksel uit Voorwoord:

Baie jare lank loop ek al rond met die gedagte van n Langenhoven-huisboek of -volksboek: die beste van sy werk, met illustrasies in volle kleur. Ek het natuurlik, soos so baie duisende Afrikaanse kinders, grootgeword met die sestien bande van Langenhoven se Versamelde Werke in die huis.

As n mens vandag deur daardie versamelde werke blaai of lees, word jy getref deur baie dinge wat jou nie as kind opgeval het nie. Eerstens sy veelsydigheid, wat wel verbasend is. Hy het omtrent elke moontlike genre beproef, met Loeloeraai die eerste SF-verhaal in Afrikaans en Donker Spore waarskynlik die eerste speurverhaal. Sy toneelstukke is puik, sy spookstories grieselig, party grusaam. Sy folksy stories soos Sonde met die Bure lees vandag nog lekker en is tereg beroemd.

Met Brolloks en Bittergal het hy twee onvergeetlike booswigte in ons kinderliteratuur geskep. Maar as n mens dan al sestien bande moet deurploeg, soos Abraham H. de Vries dit op my versoek moes doen, besef jy ook hoeveel kaf daar by die korrels is. Dit sal my nie verbaas as menige Afrikaanse kind wat sonder leiding deur die Versamelde Werke probeer waad het, n weersin in veral Afrikaanse boeke ontwikkel het nog voor sy voorgeskrewe werke dit op skool vir hom kon doen nie. En dan die tekeninge wat Langenhoven vir sy eie werk gemaak het. Mens kan alleen maar sê brrr.

My ideaal was dan om net die beste uit Langenhoven te sif, die taal en styl te hersien en dit alles in een groot, heerlike boek te bundel, saam met die mooiste tekeninge waarop jy jou hand kon lê. Aan lg. vereiste, dink ek, beantwoord Angus McBride se pragtige illustrasies in kleur, terwyl die seleksie, hoewel dit krities was, nie tot n afskeperige bundeltjie gelei het nie.

Inteendeel: hier is wetenskapfiksie, speurverhaal, lekkerleesverhaal, kort prosa, kinderstories, spookstories, stigtelike geskrifte, toneelstukke (hulle tel onder Langenhoven se beste werk), slegs enkele gedigte (want wat hy ook al was, n digter was hy nie) en natuurlik n aantal van die beroemde spreuke.

ISBN: 062401858x

Pages: 260

Hardcover with dustjacket

Leserskring/Tafelberg, 1983

Edition: 01

Good condition; Dust Jacket has some creases / small chips or tears

B130


Add to cart

Recently viewed

See more
Philips Minicells Battery CR1616 Lithium Sold as Box of 10
New
R157.00
3R-054 2 PCS Car Truck Square Blind Spot Rear View Wide Angle Mirror Blind Spot Mirror 360 Degree...
New
R176.23
Ghostwritten
Secondhand
R115.00
Lightning-Hdtv Cable 2M/G01
New
R198.00

Similar products

SPREUKE VAN LANGENHOVEN - 'N KEUSE DEUR JAN SCANNELL
Secondhand
R40.00
Langenhoven in Volkleur. Tweedehands SECONDHAND - Leon Rousseau
Secondhand
R325.00
Die nuwejaarsfees deur Leon Mare
Secondhand
R50.00
Langenhoven in Volkleur - Geredigeer deur Leon Rousseau
Secondhand
R85.00