Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Published by Human & Rousseau, 2014, hardcover, Afrikaans text, illustrated, index, 240 pages, condition: new.
Dié spesiaal uitgesoekte spogresepte van Leserskring se bobaaskokke sal n onmisbare plek op enige kombuisrak verower. Met meer as 100 resepte alles van brood en sop tot interessante voorgeregte, watertand hoofgeregte en nagereg vir die soettand is hier iets vir elkeen. Toe Leserskring n ruk gelede hul toptien-tuiskokke se resepte gebundel het, was daar onder die inskrywings net te veel juweeltjies wat nie verlore kon gaan nie. Sommige ou bekendes met n nuwe inslag, maar baie is kraakvars nuwe resepte. Vandaar hierdie pragbundel met volkleurfotos waarin kosliefhebbers hulself sal verloor.