| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Anne McAllister
Formaat: Medium Sagteband, Mills and Boon
Toestand: Baie Goed
"Wat wil jy hê moet ek doen?"
Die skatryk stralerjakker Joaquin Santiago kan nie glo wat hy hoor nie. Hy het na die rustige eilandjie, Pelican Cay, gekom om te vlug van die horde bewonderaars wat hom agtervolg. En nou het die onwaarskynlikste kandidaat van almal hom gevra om haar te leer om 'n man te verlei ...
Molly McGillivray dring daarop aan dat hy haar help! Molly is nie jou gewone, vroulike meisie nie - maar nou het sy besluit dat dit tyd is om te trou. En wie anders as die sexy Spanjaard, Joaquin Santiago, kan haar die kuns om 'n man se voete onder hom uit te slaan, en die kuns van die liefde leer...?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.