Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Korte Levensschets en nagelaten geschriften van Servaas Hofmeyr, Uitgewers J.C. Juta & Co Kaapstad 1891, eerste uitgawe, verweer op die boek, 229 bls, in 'n goeie toestand gesien die datum van die boek, nog in Nederlandse taal, baie skaars!