LEW - Die Leeu, Die Heks en Die Hangkas - (Mooi Hardeband)
LEW - Die Leeu, Die Heks en Die Hangkas - (Mooi Hardeband)
LEW - Die Leeu, Die Heks en Die Hangkas - (Mooi Hardeband)

LEW - Die Leeu, Die Heks en Die Hangkas - (Mooi Hardeband)

Secondhand
1 available
R120.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 3 July.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
chil a LEW - oo - Folio shelf - do photos m
Bob Shop ID
616495859

No more than 5 books per order allowed - Boek nog in 'n baie goeie toestand  - Vorige eienaar se naam met kokipen binne - Uitgegee deur Human en Rousseau in 2005.   >>>   Toe die Tweede Wereldoorlog uitbreek, word Edmund, Peter, Susan en Lucy uit Londen weggegestuur om by 'n ou familievriend op die Engelse platteland te gaan woon. Met die dat ou professor Kirke skynbaar heeltemal in sy eie wereld leef, kan die kinders ongestoord na hulle eie vermaak soek in sy yslike ou huis in die middel van nerens. Eers is daar die opwinding van die huis verken: lang gange, eindelose spaarkamers, vertrek op vertrek vol boeke en dan een enorme kamer waarin daar niks behalwe 'n groot klerekas staan nie. Dit, dink Lucy, verdien nadere ondersoek. Terwyl sy nog haar pad deur die rye jasse binne-in die kas oopdruk, voel sy meteens iets sag en poeierig en yskoud op haar val en ontdek dat sy in die middel van 'n woud staan. Dis aand, en daars sneeu onder haar voete en sneeuvlokkies dwarrel deur die lug. Lucy het sowaar in die vreemde towerwereld van Narnia beland. Die tweede avontuur in C.S.Lewis opwindende stories van Narnia, meesterlik vertaal deur Kobus Geldenhuys.

More from this seller

View all
HEEVER, C.M. van den - Marthinus se roem - (1949 Eerste Uitgawe Hardeband in Stofomslag)
R40
HORLER, Sydney - The Man who Stayed to Supper : A Comedy - (1st Edition Hardcover)
R80
MABUYA, L.T.L. - Tulube : Die Wonderlike Bul - (Pragtige Hardeband)
R38
THOMAS, Choo - Heaven is so Real - (Excellent Paperback)
R48
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories - Wendy Maartens
R155
Die Heks
R80
ROUX, Marlene le - Die Pasaangeer - (Mooi Sagteband)
R8
Trompie Die Mooi Seun - Topsy Smith
R80