Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Tiana Bosman, Andries Cilliers, Anriette de Ridder, Johan du Plessis, Hennie Fouche, Lisel Joubert, Eddie Orsmond
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Reis met lydenstyd in 50 dae deur Markus. Markus vertel 'n aangrypende verhaal, Jesus is die hoofkarakter. Die konflik tussen Jesus en sy verskillende teenstanders, die bittere self-stryd van Jesus om die komende lyding en sterwe te aanvaar, en die onvermoë van sy volgelinge om sy lyding te verstaan, vorm die draad van die verhaal.