Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lewende Briewe: 'n Parafrase van die Briewe in die Nuwe Testament deur Kenneth N Taylor in Afrikaans verwerk deur Timo Kriel (1974). A5, hardeband met stofomslag,391 bls. Stofomslag redelik verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Inskripsie voor in boek.