Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lewende Taal handboek vir skole deur Rossouw et al
Handboek van Afrikaans as tweede taal vir die senior Sekondêre kursus (Standerds 9 en 10) en vir ander klasse van gelykstaande ontwikkeling, deur Rossouw, du Toit, Louw en Theron.
Juta en Kie, tweede uitgawe, tweede druk, circa 50’s, 362p.
Toestand: Hardeband, ouderdomsvergeling, potloodaantekeninge in boek, maar verder skoon en stewig gebind.
Posgeld R48
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal u slegs R48 per 1 kg boeke en R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op die Poggiobooks, BOB webwerf.