Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die Woord sĂȘ oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in mans se daaglikse lewens.
Heinz gesels met die leser soos 'n goeie, wyse vriend.
Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke wat mans se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem en spreek die verskillende fases van manwees aan.
Van die onderwerpe wat bespreek word is
'Hoe om die beste JY te wees',
'Hoe om 'n goeie vriend te wees',
'Hoe om 'n goeie jong student te wees',
'Hoe om die beste getroude man te wees',
'Hoe om 'n goeie pa te wees,
'Hoe om sosialemedia te benader',
'Hoe om finansies te hanteer as individu/getroud/gesin' envele meer.