Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die Woord sĂȘ oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in vroue se daaglikse lewens. AlettĂ©-Johanni gesels met die leser soos 'n goeie, wyse vriendin.
Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke wat vroue se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem en spreek die verskillende fases van vrouwees aan.
Van die onderwerpe wat bespreek word is 'Hoe om die beste JY te wees',
'Hoe om 'n goeie vriendin te wees',
'Hoe om 'n goeie jong student te wees',
'Hoe om die beste vrou te wees',
'Hoe om die beste ma te wees vir babas/kleuters/laerskool kinders/tieners',
'Hoe om sosiale media te benader',
'Hoe om finansies tehanteer as individu/getroud/gesin' en vele meer.