Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Cules Hammann
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die boodskap wat hierdie aktuele roman uitdra, is positief en hoopvol en sal by beide die jonger en ouer geslag byval vind. Die huidige teologiese debat en kerkwees vandag vorm die basis van die verhaal met sy lewendige dialoog en boeiende styl."- Hennie Stander, professor in Grieks (UP) en redakteur van Maksiman.
In kenmerkende styl word 'n hele aantal hedendaagse geloofs-en reënboog-merkende styl wrard. Die se aantal hedendaagse gelook-vir-jouself trant en dit laat mens lus kry om te loer wat in die laaste hoofstuk staan. Moenie. Die meeste ontknopings is verlossend. Gelowiges sal egter oor die gaykwessie moet verskil." Elise Grey, skrywer en motiveringspreker.
Met Lewenslyn en Labirint kry Cules Hammann die feitlik onmoontlike reg om die generasiegaping te oorbrug. Hierdie heerlike lekkerleesroman spoor elke Suid-Afrikaner aan om weer 'n slag na sy eie heilige koeie te gaan kyk. Dit dwing ons om krities te vra wie ons werklik is in ons verhouding teenoor God, ons medemens, die kerk en die politiek." Rodney Seale, jeugkenner.
Die boek het my deurentyd geboei. Die skrywer slaag daarin om die diversiteit van die Suid-Afrikaanse gemeenskap in 'n snel veranderende wêreld oop te vlek. Moet egter nie verwag dat alle ondersoekende lidmate en Bybelnavorsers die boek sal omhels nie." Fanie Cronjé, gemeenteleraar, Pretoria.
Lewenslyn en Labirint is nie maar 'n gewone, eensydige kerkstorie of Christen jeugverhaal nie. Die boek is relevant en opwindend en weerspieël 'n oopkop, postmoderne Christenstudent se elkedagse struggles en waardes." - Mia Steenekamp, Tukkiestudent.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.