Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Izabelle Little
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Lewenspraatjies met 'n dogter is 'n noodsaaklike versameling lewenslesse waarmee 'n ma haar dogter kan toerus, geskryf deur 'n ma vir haar dogter.
Hierdie gids gee die leser praktiese insig in belangrike waardes soos selfrespek, persoonlike integriteit en 'n gesonde houding wat aan dogters (van alle ouderdomme) die vaardighede sal gee wat nodig is om al die uitdagings wat die lewe bied met grasie en 'n tikkie humor te hanteer.
Die titel is in vier dele verdeel - die eienskappe wat vroue help om sukses te behaal; die eerlike ontsluiering van verhoudings en die liefde; praktiese raad oor hoe om balans en self-dissipline te handhaaf, en laastens, goeie ou moederlike wysheid oor hoe om moeilikhede en onvermydelike hartseer op jou lewenspad te hanteer.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.