Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die gewilde Afrikaanse sangeres Lianie May se nuutste album, Lank Lewe die Liefde sal voor die einde van die maand op die rakke wees. Dit is n vrolike country pop dansalbum. Lianie May se langverwagte nuwe album, Lank Lewe die Liefde beloof om jou voete te laat jeuk vir die dansbaan! Dit is haar vierde album en volg op die sukses van haar vorige drie albums wat almal topverkopers was.