LIEBENBERG, B.J. - Andries Pretorius in Natal - (Hardeband) *

LIEBENBERG, B.J. - Andries Pretorius in Natal - (Hardeband) *

Secondhand 1 available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
haec
Bob Shop ID
655236687
(NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) - Rooi boek sonder stofomslag nog in 'n goeie toestand - 396 pg. - Het voorheen aan 'n skoolbiblioteek behoort -    >>>   Met Andries Pretorius se aankoms in Natal in 1838 begin n nuwe fase in sy lewe. Terwyl hy in die Kaapkolonie geen beduidende rol in die openbare lewe gespeel het nie, tree hy in Natal dadelik op die voorgrond. Binne dae na sy aankoms by die laers aan die Klein-Tugela op 22 November 1838 is hy in bevel geplaas van die straf-ekspedisie teen Dingane, en met sy optrede by Bloedrivier kort daarna het hy verseker dat sy naam in die geskiedenis van Suid-Afrika sou voortleef. - Voortaan, tot met sy verhuising na die Magaliesberge in 1848, sou hy n sleutelrol speel in die lotgevalle van die Natalse Voortrekkers, eers as die bevelvoerder van verdere ekspedisies teen Bantoestamme en Iater as leier van sy mense se verset teen die Britse besettingsmag. Hoewel die dekade na die slag van Bloedrivier van sulke kardinale belang in die verdere ontplooiing van die Groot Trek was, het daar tot dusver nog geen gesaghebbende en omvattende beskrywing van of die Voortrekkers se geskiedenis in Natal na 1838 of Pretorius se rol daarin verskyn nie. - Hierdie dubbele leemte in ons geskiedskrywing vul Andries Pretorius in Natal, want dié werk bied nie alleen n boeiende lewensbeskrywing van die groot Voortrekker-leier nie, maar ook n deeglik gedokumenteerde geskiedenis van die Natalse Voortrekkers in die dekade 1838-1848. 
Add to cart

Recently viewed

See more
TRIMPOT POTENTIOMETER S-ADJ H-MNT 25-T 50K 64P50350K
New
R5.00
Prisoner - A Muslim & a Jew Across the Middle East Divide - Softcover - 316 pages
Secondhand
R45.00
Tork Craft TCBP178-1 Angle Grinder Backing Pad (22mm)
New
R278.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 15 Pro Max Boxing King Pattern Phone Case
New
R120.00 R218.00

Similar products

Free shipping
Andries Pretorius Lewensbeskrywing van die Voortrekker Kommandant-Generaal by Dr Gustav S Preller
Secondhand
R950.00
In the Land of the Settlers. - Dirk J J Pretorius (compiled and edited)
Secondhand
R220.00
The Conservation of Our Heritage -- Andries du Plessis [Editor]
Secondhand
R56.00
Taxi 009 - Kagiso Pat Mautloa - Andries Oliphant
New
R180.00