| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Lied van die Boeings ‘n kabaret deur Etienne van Heerden
Etienne van Heerden se kabaret aanbieding is ‘a n collage van aktuele ding n gebeure, soos die lied oor Zuma wat die krankheid en agteruitgang van die land, die hospitale, die mense uitbeeld.
Tafelberg Uitgewers, EERSTE UITGAWE 1998 110p.,
Toestand: sagteband, skoon baie goeie toestand,
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en /R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.