| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

SJ du Toit, Eugene Marais, Toon van den Heever, HA Fagan, C Louis Leipoldt, Jan FE Celliers, Totius, NP van Wyk Louw, Uys Krige, Elisabeth Eybers, SV Petersen, PJ Philander, DJ Opperman, Ina Rousseau, en andere. JL van Schaik, 1964. Derde druk. 74 bladsye. Hardeband. Die boek is in 'n goeie toestand. Selotape merke voor- en agter-in. Die binding het 'n effense kraak in die middel. Minder as 1kg.