Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Lief Vir Liezl
Author: Liezl Klemm
Publisher: Carpe Diem Media
Number of pages: 157
ISBN: 9781432204952
Synopsis: n Verhaal vir elke meisie en vrou...almal om te leesLIEZL KLEMM se dagboek het al haar geheime bewaar. Of so het sy gedink. Eers heelwat later het sy besef dat niks op aarde bedek is nie. En dis goed so. Dis beter as die Lig daarop skyn, want dan kan jy die slaggate raaksien.Haar reis op soek na liefde het as kind begin. Onskuldig en opreg. Maar iewers in die storm en drang van grootword het sy verdwaal. In die donker wereld van drank, dwelms en te veel mans het sy haar kop hard gestamp. Soms twee, drie keer op dieselfde plek ...Tot daardie dag langs die snelweg, toe sy die 'verkeerde' afdraaipad gevat het. Dit was haar kans om te ontsnap. Die vraag was net: Sou sy dit aangryp?Op 'n reguit, eerlike manier vertel Liezl Klemm hoe verkeerde keuses haar verniel het - maar ook dat God se liefde genoeg was om haar weer heel te maak.As jy Hom toelaat, herstel God jou waarde sodat jy meer werd word as wat jy tevore was.
Condition: Ex-Library
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at