| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
eerste druk 1977 hardeband met stofomslag 178 bladsye, die stofomslag is effens verweer, hardeband toestand goed, naam voor in boek, bladsye is liggies vergeel weens ouderdom, teks is skoon en binding goed, versending R25 in RSA
