| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ettie Bierman
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
Toe Anette van Zyl as lugwaardin saam met kaptein Paul Roux op 'n oorsese vlug vertrek het, het 'n bewonderaar haar 'n duur bottel Franse parfuum op die lughawe Jan Smuts gegee. Dit was baie romanties, maar min het sy geweet watter rol daardie botteltjie parfuum in die daaropvolgende weke in haar lewe sou speel.
Dit het spoedig vir haar 'n nagmerrie geword waaraan sy nie kon ontkom nie, en sy kon die dinge wat gebeur het, nie begryp nie. Kaptein Roux was verlief op haar, maar hy het iets gedoen wat in haar oë onvergeeflik was, en sy wou niks meer met hom te doen hê behalwe as
lugwaardin nie. Sy kon dus nie op sy breë skouer huil oor die verskriklike dinge wat gebeur het nie . . .
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.