Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Rika du Plessis
Formaat: Klein Sagteband
Toestand: Soos Nuut
Karin verloor haar loopbaan, balletskool en kêrel na 'n ongeluk. Vir 'n nuwe begin trek sy na die Karoo en ontmoet Jaco die man wat sy verantwoordelik hou vir die ongeluk. Omstandighede gooi hulle keer op keer saam en stadig vind hulle harte mekaar.