Liefde in Konflik - Louis Rautenbach

Secondhand
1 available
R125.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614473819

2021 sagteband met 325 bladsye in baie mooi toestand.

Dit is September 1939, New Zeeland. In die doodsnikke van die pas afgelope winter en te midde van die dreigende oorlog in Europa, kom twee geliefdes vir oulaas bymekaar
voordat hulle afsonderlik na die oorlogsfront sal vertrek.

Kevin Welsh, n voetsoldaat, en Helen Townsend, n mediese Suster van Tekapo, ontdek die wonder van hul liefde die aand voordat die jong man vir die oorlog moet aanmeld.
Herinneringe aan hierdie passievolle nag volg die twee verliefdes regdeur die verhaal tot aan die einde van die oorlog, waarna nuwe uitdagings hul pad weer kruis.

Lees ook oor die uitdagings en oorwinnings wat die Tweede Wêreldoorlog vir jong soldate van selfs so oud as sestien ingehou het.

Na deeglike navorsing is fiktiewe karakters in sekere konfliksituasies geskep, en bied hierdie omgewing waarin die verhaal afspeel baie uitdaging wat te midde van lief en
leed ook uithouvermoë verg. Feite is met fiksie gemeng sodat die verhaal heerlike leesgenot sal verskaf.

More from this seller

View all
Angling In False Bay - Andre Van Den Berg
R40
R30 shipping
Versamelde boesmanstories: Vol 2 - Von Wielligh
R110
R30 shipping
Cinquieme Journee de Jean Boccace - 1873 Paris
R130
R30 shipping
Commando - Deneys Reitz
R135
Add to cart

Similar products

R30 shipping
LIEFDE IN KONFLIK - RAUTENBACH,L
R250
R30 shipping
Eerste Liefde no 100
R130
Liefde soeter as wyn
R15
Geleende Liefde
R50