R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Liefde in St. Petersburg - Konsalik - Vertaal deur Ludwig Visser - Tafelberg-Uitgewers - 1979, eerste uitgawe - hardeband in goeie toestand - Stofomslag het klein skeurtjies maar geen papierverlies - Intern: effense verbruining van blaaie maar verder skon en stewig gebind.
Met hierdie greep uit die stormagtige Russiese geskiedenis, gesien deur die oe van die hoofkarakters in die verhaal, en geprojekteer teen die agtergrond van die Eertste Wereldoorlog,, bring Konsalik sy talle geesdriftige lesers nog 'n meesterverhaal wat van begin tot einde die aandag gevange hou.