This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Liefde op die warm sand - Konsalik
Secondhand
R80.00
Liefde of die warm Sand - Heinz G. Konsalik
Secondhand
R36.95
Liefde langs die Don deur Heinz Konsalik
Secondhand
R65.00
Konsalik - Die liefde van Francesco Corani (E)
Secondhand
R60.00
Liefde is sterker as die Dood - Konsalik
Sold

Liefde is sterker as die Dood - Konsalik

Secondhand 1 was available
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2311
Bob Shop ID
117764295

Liefde is sterker as die dood - Konsalik - Tafelberg - 1976, eerste druk - 204pp - Hardeband met stofomslag in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R28.00

Op ’n sonnige oggend in Parys ry die skilder Pierre ’n meisie raak. Sy lendelam fiets breek uitmekaar en die blondekoppie verdwyn al hinkende nadat sy hom met blitsende, diepblou oë afgesnou het. Kort daarna sien hy haar weer – op die punt om van die Arc de Triomphe af te spring.

Uit hierdie dramatiese begin groei die verhaal van Pierre en Ev, van hul gloeiende geluk en hul ontreddering teenoor die magte wat daardie geluk wil verwoes. Die middelpunt van die roman is Parys, die stad van liefde. Maar ook die sonnige Provence word beleef en Camargue met sy velde en vleie, sy duisende flaminke en spierwit perde. Vanuit hierdie droomwêreld beweeg die verhaal na ’n klimaks wat die meelewende leser sal ruk.

Onvergeetlike karakters kom staan voor die oog: die massiewe madame Coco, growwe ou moeder met die sagte hart; Rooi Henry, die goedige pruldigter; Gebedeboek, die student in die teologie wat kerke afgeskaf wil hê; Ponpon, die eenoog-slangmens; die taximan Wladi, wat eintlik ’n Russiese prins is; Callac, die beroemdste kunshandelaar in Parys, wat skelm konjak drink… en Bouillon, die lelikste hond in Parys.

Ten slotte is dit egter Pierre en Ev wat die leser die langste sal bybly. Hulle ontlok ’n deernis wat ’n mens net kan ervaar teenoor diegene wat jy intiem leer ken het. Só innig verbeeld Konsalik die lotgevalle van dié twee jongmense dat LIEFDE IS STERKER AS DIE DOOD bestempel kan word as die teergevoeligste roman wat nog van hom verskyn het.

Recently viewed

See more
WW2 Victory Badge
Secondhand
R65.00
5% OFF
Apple iPhone 14 Plus
Secondhand
R16,587.00 R17,499.00
Butter cookies tin as per photos
Secondhand
R38.00 No bids
Collins Boys Annual circa 1950`s
Secondhand
R125.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Puik diens! Baie dankie :)
08 Nov 2013