This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Liefde in Laslap (Afrikaans) | Elsa Winckler
Secondhand
R15.00
Inspirerende Gedagtes oor Liefde (Afrikaans) | Carolyn Larsen
Secondhand
R20.00
Verlos Deur die Liefde (Afrikaans) | Francine Rivers
Secondhand
R30.00
Inspirerende Gedagtes oor Liefde (Afrikaans Gift Book)
Secondhand
R30.00
Liefde Maak Heel (Afrikaans, Paperback)
Sold

Liefde Maak Heel (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R180.00
R149.00
17% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
HDPL-4892-G840
Bob Shop ID
287244121
Liefde Maak Heel (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



In Liefde maak heel, die laaste aflewering van Helena Hugo se trilogie oor Isa, leer Isa dat sy net bevry kan word as sy God se geskenk vir die mensdom na waarde ag en verstaan wat in sy Vaderhart gebeur toe Hy besluit het om sy Seun vir haar sondes te gee. Die begrip "vergifnis" word in die Bybelstudieklas uitgepluis, maar dis moeilik om dit in die werklike lewe toe te pas Isa word deur haar verlede beheer en sy kom nie sover om vrede te maak nie.

Kos was haar pynstiller en vandat sy dit nie meer het nie, gryp sy na ander verdowingsmiddels: koopgiere, haar ou skoolmaats wat haar vrygewigheid uitbuit, casino's, kunsuitstallings, teatervertonings, haar nuwe status as suksesvolle kunstenaar en selfs liefdadigheidswerk.

Eers het sy geet om haar diepste seer te verwerk — die stukkende verhouding tussen haar en haar ma, die verwerping deur haar skoolmaats — nou "leef" sy. Maar in die proses lei sy 'n dubbele lewe en lieg vir Adam. Sy, wat so gesukkel het om mense te vertrou en standhoudende vriendskappe te bou, is skielik die middelpunt van bewondering en al dink sy sy is sterk genoeg om enige versoeking te weerstaan, werk dit nie so uit nie.

Wat gaan Isa met haar diepste seer doen? Gaan sy dit bly wegsteek agter haar "pynstillers"? Gaan sy die moeilike proses om jare lange verwerping te verwerk, deurstaan. Sal sy kan leer om te vertrou dat ander haar nou aanvaar — ook al onthou hulle hoe sy eers was? Hoe lank gaan sy aanhou om bevestiging vir haar nuwe status in die samelewing te soek sonder om te besef dat sy soms in die proses uitgebuit en mislei word? Is daar iets soos Goddelike ingryping, ook in die lewe van twyfelaars?

Features

SummaryIn Liefde maak heel, die laaste aflewering van Helena Hugo se trilogie oor Isa, leer Isa dat sy net bevry kan word as sy God se geskenk vir die mensdom na waarde ag en verstaan wat in sy Vaderhart gebeur toe Hy besluit het om sy Seun vir haar sondes te gee...
AuthorHelena Hugo
PublisherStruik Christian Media
Release date20170601
Pages237
ISBN1-4153-3730-6
ISBN 13978-1-4153-3730-1

Recently viewed

See more
1PC Wall Stickers59.99X1000.0cm
New
R920.00 No bids
TIGER WOODS PGA TOUR 08(PS2)
Secondhand
R58.00
Collective Soul - 3 CD bundle
Secondhand
R130.00
ANTIQUE NORMAL PAINTING 7
Secondhand
R250.00

Customer ratings: 1 ratings

As always a pleasure doing business with this Seller! Fast & Efficient delivery. Very happy with my purchase. Many thanks!
03 Sep 2018