Herman de Coninck (1944) is in Vlaandere en Nederland bekend as digter, kritikus en joernalis. Sy veelbekroonde poesie het sedert 1969 in ses bundels verskyn, waarvan gedigte uit De lenige liefde (1969), Zolang er sneeuw ligt (1975) en Met een klank van hobo (1980) hier opgeneem is. Kenmerke van sy werk is die alledaagse tema, die verrassende gesighoek, die praatstyl, die oorspronklike beeldspraak en die versagtende ironie. De Coninck is jare reeds hoofredakteur van Nieuw Wereldtijdschrift. Hy is getroud met die skrywer Kristien Hemmerechts en woon in Antwerpen. (flapteks - onveranderd)Sedert die verskyning van hierdie keur in 1996 is De Coninck in 1997 in Lissabon oorlede - dit verleen 'n besondere ironie aan die slotgedig in hierdie keur, 'Wraak', waarvan die slotstrofe (in Daniel Hugo se vertaling) lui: 'Daarom is ek op soek na 'n plek op die grens van drie nasies. / Daar wil ek dan sterf. / Want ek wil met my dood op sy minste die plesier bederf / van 'n stuk of twintig administrasies.'

Title: Liefde, miskien
Author: Herman de Coninck
Publisher: Queillerie
Year: 1996
Number of pages: 89
ISBN: 9781874901051
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever