Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Marile Cloete
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Estelle dra steeds swaar aan die een groot fout wat sy in die verlede gemaak het. Daarby is sy 'n ekstrovert wat bitter swaar kry tydens inperking, en nie haar beroep as skoonheidsdeskundige mag beoefen nie.
Bernard kan van die huis af werk, maar die alleenheid van sy woonstel kry hom onder. Toe hy die kans kry, woon hy die braai by Estelle se suster-hulle by, hoewel hy goed weet dis onverantwoordelik.
Wanneer hy siek word, gebruik hy die kans om by Estelle te gaan aansterk, aangesien sy by dieselfde partytjie was. Daar span hulle saam: haar sangtalent en sy tegnologiese kennis help om haar wanhopige finansies te beredder.
Maar hy is nie van plan om sy hart op die vurige donkerkop te verloor nie.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.