Liefde op die Warm Sand deur Heinz G. Konsalik
Liefde op die Warm Sand deur Heinz G. Konsalik
Liefde op die Warm Sand deur Heinz G. Konsalik

Liefde op die Warm Sand deur Heinz G. Konsalik

New
Indicative market price: R100
1 available
R80.00 20% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 9 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Product code:
YS19456
Bob Shop ID:
612854403
227 Bladsye, Hardeband
21.5cm x 14cm
EERSTE DRUK 1968

Liefde op die Warm Sand is 'n aangrypende, aktuele roman oor die onlangse blits-oorlog tussen Israel en die Arabiere. Weer eens bewys hierdie bobaasskrywer sy meesterskap en toon hy homself ewe tuis in die onmiddellike verlede, in moderne oorlogvoering en die nuwe omstandighede as in sy vroere romans oor die Tweede Wreldoorlog.

Teen 'n feitelike agtergrond beeld hy mense van verskillende nasionaliteite ewe oortuigend uit sodat selfs Mamoet Sharat, 'n Oosterling, 'n wrede en geslepe harembesitter en geheime agent van Jordani, 'n nablywende in-druk op die leser laat. Terselfdertyd skep die skrywer onhoubare spanning wat meesterlik afgewissel word met geluk, onsekerheid, ontbering en selfs met 'n kleurryke Bedoeine volksfees waar 'n afgryslike dood uitgemeet word.

Aan die vooraand van die oorlog word dr. Peter Schuman, 'n Duitse bakterioloog wat in Israel navorsing doen na die Negeb-woestyn gestuur. In die opmarsgebied ontmoet hy die mooi Israeliese luitenant, Ariela Golan.

Boeiende roman teen die agtergrond van die Sesdaagse Oorlog.

More from this seller

View all
31% OFF
More Rude Food by Jenny Morris
R55 R80
38% OFF
Baasspeurder Blomkwist Hier deur Astrid Lindgren
R50 R80
38% OFF
Diviner by Bryan Davis
R50 R80
R30 shipping
25% OFF
Bordeaux by Stephen Brook
R150 R200
Add to cart

Similar products

Die Liefde van Francesco Corani - Heinz G. Konsalik (Standard Hardcover)
R57.83
20% OFF
LSD deur Heinz G. Konsalik
R80 R100
Liefde op die warm sand - Konsalik
R70
Komeet van die dood deur Heinz Konsalik
R70