Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Joyce Meyer
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
'Ek glo die tyd is ryp vir die wêreld se volgende revolusie - nie 'n politieke, ekonomiese of tegnologiese revolusie nodig nie; 'n Liefde-revolusie.' - Joyce Meyer.
Joyce Meyer weier om langer hande gevou te staan en toekyk hoe die wêreld om haar vergaan en wil lesers aanmoedig om dieselfde te doen. Daar is soveel ontsettende probleme in die wêreld - die miljoene kinders wat van honger sterf, vigs, oorlog, verdrukking, mensehandel en nog baie meer. Joyce glo God wag vir ons om iets daaraan te doen. Ons moet ophou om ons blind te staar teen wat ons nie kan doen nie en begin doen wat ons kan doen. Dis baie mense se belangrikste doelwit om te besit, te hê en te beheer. Selfsug is egter nie die sleutel tot die lewe nie en dit is beslis nie God se wil vir die mensdom nie. Ons moet selfsug die stryd aansê. In hierdie boek doen Joyce Meyer en gasskrywers soos John C. Maxwell vele voorstelle en maniere aan die hand waarop jy kan deel wees van 'n nuwe beweging wat so 'n radikale positiewe verandering kan teweegbring.
Lees Liefde-revolusie en onderneem saam met Joyce Meyer:
Ek onderneem:
EK IS DIE LIEFDE-REVOLUSIE.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.