Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Serena Steyn
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Haar grootste vrees is slange. Nou sit Maresa diep in Afrika opgeskeep met Garth Stetson die beroemde slangkenner. Maar tog, die aantrekkingskrag tussen hulle is onmiskenbaar. Net een probleem: Maresa is verloof aan Huxley en professor Evans het haar visier op Garth.