
Liefling Die Movie (2010)(DVD) (Bobby van Jaarsveld)
Check my rate
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie musiekfliek draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, n meisie met n passie vir die lewe en n neus vir avontuur! Liefling bly op n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en huishoudster en vertroueling Katy. Pa Simon is n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan bly by sy ouma Elsa Ferreira. Die storie skop af in n Desember vakansie. Rykmansdogter Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira wat weer sy oog op Liefling het. Die noodlot bring verliefdes, vriende en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is n liefdesverhaal vol trane, lag, musiek, dans en nostalgie.
Actors: | Marlee van der Merwe / Elize Cawood / Bobby van Jaarsveld / Sonja Herholdt / Lika Berning |
Directors: | Brian Webber |
Age Restriction: | PG yrs |
Language: | Afrikaans |
Subtitle: | English |
Running Time: | 114 mins |
Released: | 2010 |
Discs: | 1 |
Region: | 2 |
Edition: | Single Disc |
Extras: | Lokprente Onderhoude Die verfilming van Liefling Deleted scenes Bobby van Jaarsveld se musiekvideo: My lewe draai om jou Pret op Set |
TV System: | PAL |
Video Format: | Widescreen |
Sound Format: | Dolby Digital 5.1 |
Product Code: | 8979616 |