Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lientjie sien 'n vreemde veer op die grond l. Geen dier op die plaas het sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een ... en nog een! Aan wie sou hierdie vreemde vere behoor?