Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Liewe Ma briewe van Kleinjan deur Johan van Pletzen Weermag stories EERSTE UITGAWE, tweede druk
Die Briewe van Kleinjan het in Uniform die koerant van die Suid-Afrikaanse leër
In die 80’s verskyn en werp ‘n humoristiese blik op troepie wees.
Van der Walt Uitgewers, 1980, 87p.Tweede druk
Toestand: hardeband geringe rakslytasie, stofomslag meer slytasie, ouderdomsvereling maar verder skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.