Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Life Is 'n Biets by Faeed Amardien
Leonardo word groot in 'n arm, maar liefdevolle gesin. Wanneer sy pa en kleinboetie in 'n ongeluk sterf, verander alles. Leonardo loop weg en beland by 'n groep straatbewoners. Rodger, 'n ou Engelsman, word vir hom soos 'n vaderfiguur. Wanneer Rodger siek word en Leonardo hom in die hospitaal besoek, ontdek hy iets onverwags.